Die Weermag sal eers in die eerste week van April in die Wes-Kaap ontplooi word. Die eerste groep soldate verbonde aan 8ste ...
Kaapstad - Die doodsklok kan lui vir vakbonde in die weermag indien die Wysigingswetsontwerp op Verdediging, wat tans voor die parlementêre portefeuljekomitee oor verdediging dien, aanvaar word.
DIE kultuur van die weermag is noodwendig een van "in wendige bloeding": Moenie aan die publiek laat blyk dat die organisasie probleme het nie - al is dit so. Hou 'n dapper en verenigde front voor - ...
POLOKWANE – Gustaf Louw (24) leef tans die lirieke van Leon Schuster en Gé Korsten se Ag Dis Lekker Inni Army uit. Die voormalige Hoër Tegniese Skool Tom Naudé leerder het in 2016 by die ...
Tussen 1 April 2016 tot op hede, is ‘n skokkende 58 wapens, wat meer as dertig gevaarlike wapens soos aanvalsgewere insluit, gesteel en verloor by die Suid-Afrikaanse Nasionale Weermag (SANW). Daarby ...
President Cyril Ramaphosa het vroeër vandeesweek in sy staatrede aangekondig dat die weermag op die Kaapse Vlakte en dele van Gauteng ontplooi gaan word om bendegeweld en onwettige mynbedrywighede hok ...
Some results have been hidden because they may be inaccessible to you
Show inaccessible results