Die 100 gewildste Afrikaanse gedigte is pas vir die eerste keer per stemming aangewys. ’n Webwerf is daarvoor geskep en ’n bundel en CD is op pad. Danie Marais het ’n rits vooraanstaande digters insae ...
Judasoog – ’n Keur uit die gedigte van Johann de Lange. Uitgewer: Human & Rousseau. Prys: R160 In 2009, bykans 14 jaar ná sy vorige bundel (Wat sag is vergaan, 1995), verskyn Johann de Lange se Die ...
MOKOPANE – Anke Weideman, ‘n gr. 12-leerder van CVO Potgietersrus Skool, se gedigte wat sy ingeskryf het vir ‘n kompetisie, pronk nou in ‘n digbundel. Bosveld het by haar gaan inloer en gehoor hoe sy ...
POLOKWANE – Poësie ‘n vorm van skryf wat die estetiese en ritmiese eienskappe van ‘n taal, gekombineer met simile en metafoor, gebruik om dieper betekenis te gee as die blote definisie van die woorde.