BOK VAN BLERK, sekerlik die Afrikaanse sanger wat nostalgie die beste verwoord, sing in sy song BMX en bende “hy wens hy was weer nege en saam met sy BMX en bende”. ’n Onlangse besoek aan my ouerhuis, ...
MODDER EN BLOED: Dié nuwe film se temalied het onlangs landswyd op radiostasies begin speel. REGISSEUR, skrywer en vervaardiger, Sean Else, en sy musiekvennoot, Johan Vorster, het weereens kragte ...
Dalk was dit ‘n hoendervleis-gevoel? Daar was dalk selfs ‘n traan of twee? Nou kan jy daardie gevoel herleef en terselfdertyd deel van geskiedenis wees by twee eksklusiewe konserte waar Van Blerk al ...
Die hoofrol wat Bok van Blerk in Leading Lady speel, is waarskynlik sy beste fliekvertoning nóg. Daar is groot opgewondenheid oor dié nuwe fliek uit die pen van Henk Pretorius (van Bakgat-faam). Dit ...