Die reuse Theuns Jordaan Tribute-konsert op 25 Maart 2023 bring van die beste en gewildste Afrikaanse kunstenaars vir een dag byeen op Loftus Versfeld om hulde te bring aan dié ikoniese musikant.
Die hoofrol wat Bok van Blerk in Leading Lady speel, is waarskynlik sy beste fliekvertoning nóg. Daar is groot opgewondenheid oor dié nuwe fliek uit die pen van Henk Pretorius (van Bakgat-faam). Dit ...